Want Ek's Lief Vir Jou
Is dit ek wat jou vashou
Of geloof wat dit sterk?
Is dit alles wat kan uithou
Of respek wat dit laat werk?
Is dit romanse wat dit keer
Of ‘n passie wat nooit verleer?
Is dit alles wat dit kos
Om jou te oorleef?
Want ek’s lief vir jou jy weet dit blady goed
Ek verlang na jou
Weet jy hoe dit voel
Om elke aand te wonder
Wanneer kom vir ewig nou?
Is dit tyd wat kan uithou
Of ek wat jou kan sterk?
Is dit jy wat kan aanhou
Of tyd wat dit laat werk?
Is ek alleen is ons twee
Is ons saam of alleen?
Is dit alles wat dit kos
Om jou te oorleef?
Want ek’s lief vir jou jy weet dit blady goed
Ek verlang na jou
Weet jy hoe dit voel
Om elke aand te wonder
Wanneer kom vir ewig nou?
Al die ure van vandag (Al die ure van vandag)
Weet dat ons
En deel met ander wat vir jou weer optel
Die dae is al wat ek vra
Want ek’s lief vir jou jy weet dit blady goed
Ek verlang na jou
Weet jy hoe dit voel?
Om elke aand te wonder
Wanneer kom vir ewig nou?