Was Dit Jou Plan Akoesties (Live in Studio)
Het jy al ooit gewonder as jou hart so brand
Sien ons mekaar weer aan die ander kant
Of is dit als nou verby
Ek's uit gegooi
Ek het weer probeer
Ek kry net elke keer meer seer
So sê my nou was dit jou plan
Jy steel my hart en laat my gaan
Of is dit net hoe jy voel
So sê my nou was dit jou plan
Jy steel my hart en laat my gaan
Of is dit net hoe jy voel
En in my bed bly my oë oop
Soos die hele wêreld voor my loop
En jy's nie eers langs my nie
En in my kop
As jy nog praat
Dan raak ek stil want dit raak mos laat
So sê my nou was dit jou plan
Jy steel my hart en laat my gaan
Of is dit net hoe jy voel
So sê my nou was dit jou plan
Jy steel my hart en laat my gaan
Of is dit net hoe jy voel
O-ooo, O-ooo, O-ooo
O-ooo, O-ooo, O-ooo
O-ooo, O-ooo, O-ooo
O-ooo, O-ooo, O-ooo
Ek is uit gegooi
Ek het weer probeer
Ek kry net elke keer meer seer
En in my kop
As jy nog praat
Dan raak ek stil want dit raak mos laat
Ons het bietjie gelag
Nou's die tyd verby
As jy laaste lag
Lag met my
Ons het bietjie gelag
Nou's die tyd verby
As jy laaste lag
Lag met my