Jammer

Die kommunikasie in my kop is wat my hart soms laat stop, ek weet jy voel vêr al is jy hier
Al leer ons uit ons foute wens ek ek het geweet wat ek weet voor ons breek
Want dit voel so uit die bloute dan wens ek ek het geweet. ek het verander (Ek het verander)
Ek het verander (Ek het verander)

Ek's jammer dat ek omgee
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef, hier praat ek uit my hart se seer (Se seer)
Kan jy dit waardeer as jy so keer, ek's jammer dat ek omgee (Omgee)

Ek sien dit gebeur net weer en weer

Ek weet ek verneder net myself as ek al hoe dieper delf, daar's 'n traan in my hart van liefde en smart
Al leer ek uit my foute sukkel ek met die mes in my hart wat my steek want dit voel so uit die bloute
Dan wens ek ek het geweet, ek het verander (Ek het verander)
Ek het verander (Ek het verander)

Ek's jammer dat ek omgee
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef, hier praat ek uit my hart se seer (Se seer)
Kan jy dit waardeer as jy so keer, ek's jammer dat ek omgee (Omgee)
Ek's jammer ek's 'n las wat om jou sweef. hier praat ek uit my hart se seer (Se seer)
Ek sien dit gebeur net weer en weer

As die wêreld lag en jy besef jy is leeg daar's niks wat jou laat leef nie
Skree net sag asof magteloosheid jou nie makeer nie

Músicas más populares de Alter Ego

Otros artistas de Acid house