Springbok Radio

Op Springbok Radio
Op Springbok Radio
Op Springbok Radio

Die reën rol soos trane oor haar wang
Daar is vere in haar vensters wat haar drome vang
Sy was ‘n jong vrou met haar naels so diep in sy hart gegrou
Sy was ‘n jong vrou maar sy was nog altyd so lief vir jou

Ja en iewers speel hulle mooiste tunes
En die vol vol maan in die maand van June
En sy onthou sy onthou hoe’t hy gedans op Springbok Radio

Op Springbok Radio
Op Springbok Radio
Op Springbok Radio

Nou’s haar gewrigte met vader-tyd se sleutels gesluit
En haar mooi blou oë moet nou strek deur bi-focals kyk
Sy’s nou ‘n ou vrou met haar naels so diep in sy hart gegrou
Sy’s nou ‘n ou vrou maar sy was nog altyd so lief vir jou

Ja en iewers speel hulle mooiste tunes
En die vol vol maan in die maand van June
En sy onthou sy onthou hoe’t hy gedans op Springbok Radio

Op Springbok Radio

Op Springbok Radio

Músicas más populares de Adam Tas

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)