Jy Is Die Een
Donker maan wys die rigting na nêrens aan
Nêrens is nie waar ek wil wees
Soek hom hier by my
Sy's die een
Ek wil haar hart vat en nie net leen
Haar vir altyd net myne maak wens ek kon net sê
Jy is die noord as ek verdwaal
Jy is die nul wat my uit gister kom haal
Jy is vir altyd jy is die jy is die een
Daardie maan wys die rigting na waar jy gaan
Nêrens is tog waar jy gaan wees
As jy nie vertrou
As jy dan weet
Dat sy jou hart net nooit moet vergeet
Liefde's niks sonder woorde nie
Jy moet vir haar sê
Jy is die noord as ek verdwaal
Jy is die nul wat my uit gister kom haal
Jy is vir altyd jy is die jy is die een
Wys vir hom jy gee nog om
Sê vir haar jy's altyd daar
Jy is my noord as ek verdwaal
Jy is die nul wat my uit gister kom haal
Jy is vir altyd jy is die jy is die een
Jy is vir altyd jy is die jy is die een
Die een