Hemel Op Aarde
Elke mens se lewe soos 'n storie geskryf
Ry die rit die lewens gordel styf om jou lyf
Soveel draaie met sy dinge om te afsky
Soveel om te proe te kies te soek waarvan jy hou
Waarvoor meer kan 'n mens nog vra?
Ho voel jy die liefde wat ons kan dra?
Dis ons hemel op aarde
Dis my sweef op die wolke
Dis soos my eerste soen
Dis die begin van wat ek nog wil doen
Dis my hemel op aarde
Dis alles hier in my hande
Dis die muur en die mou
Dis die begin van my lewe by jou
Maak die boek se blaaie oop en skryf neer jou wens
Vir vandag en lewe deur hier hemel se lens
As 'n mens kan sorgvry lewe net soos 'n kind
Daar's 'n plek in elkeen waar ons liefde kan vind
O hoe kan 'n mens nog dankie sê?
Wo ooh oh as dit alles hier voor my lê?
Dis ons hemel op aarde
Dis my sweef op die wolke
Dis soos my eerste soen
Dis die begin van wat ek nog wil doen
Dis my hemel op aarde
Dis alles hier in my hande
Dis die muur en die mou
Dis die begin van my lewe by jou
Jy's meer as als
Als wat ek voor kon hoop
Saam op 'n wolk
As ons saam die paadjie loop
Dis my hemel op aarde
Dis my sweef op die wolke
Dis soos my eerste soen
Dis die begin van wat ek nog wil doen
Dis my hemel op aarde (Dis my hemel op aarde)
Dis alles hier in my hande (Hier in my hande)
Dis die muur en die mou
Dis die begin van my lewe by jou (Hier by jou, hier by jou)
Dis die muur en die mou
Dis die begin van my lewe by jou